Hannon | Hannon Beauty Products

Hannon Bothma is well-known for his work as stylist and consultant on the make-overs featured on television and in all the major fashion magazines in South-Africa. He is a well-known face on television and gets weekly interviewed on national radio about fashion, beauty and image issues.
With Hannon’s extensive knowledge about the cosmetic industry, he soon assessed the need for a unique and professional hair care and make-up range in South-Africa.
Hannon Faces offers the following products:
- Foundation
- Blusher
- Eye Shadow
- Pencils
- Mascara
- Lipstick
- Lip Gloss
- Finishing Products
- Gift Packs
- Accessories
Hannon Hair Care offers the following products:
- Shampoo
- Conditioner
- Treatment
- Supplements
- Styling Products
- Accessories
- Gift Packs
Contact Details for Hannon Products:
Tel: +27 11 262 6161
Fax: +27 86 642 8104
E-mail: info@hannon.co.za
Address: 16 Commerce Crescent, East Gate Ext. 12, Kramerville, Sandton
This beauty posting about Hannon was sponsored by I Lead Beauty South Africa. Should you wish to list your beauty business for free on this website then contact I Lead Beauty today: info@ilead.co.za. www.searchengine.co.za also offers free listing services similar to I Lead Beauty.
Filed under: Cape Town, Free State, Gauteng, Kwazulu Natal



Goeie dag.
Kan julle asb vir n n verspreider van Hannon produkte in Potgietersrus (Mokopane) of Pietersburg (Polokwane) stuur. Ons plaaslike salon Wilma het slegs omtrent 10 artikels op ha rak. Waarvan net 3 skakerings van onderlaag.
Vriendelike groete.
Santa Kidson
Hannon | Hannon Beauty Products
Graag verneem ek of ek meer inligting kan kry oor die gesigsprodukte wat Hannon gebruik. Ek kry nerens enige iets daaroor nie.
Hannon | Hannon Beauty Products
Die Gel-potlode, waar in Namibia sal n mens dit kry?
Hannon | Hannon Beauty Products
Ek wil graag weet of nog agente vir Hannon produkte gesoek word in Port Elizabeth area en wat is die vereistes en voorwaardes. Ek is huidig ‘n Avroy Shlain agent sowel as Shzen maar sal Avroy wil vervang met Hannon se produkte aangsien Ek baie teleurgesteld is met Avroy op die huidige oomblik.
Hannon | Hannon Beauty Products
Hi,
My naam is Petra , ek is van Kaapstad en op soek na n verspryder van Hannon gesigs produkte in Kaapstad.
Dankie by voorbaat.
Petra
Hannon | Hannon Beauty Products
Waar in PE kan ek Hannon produkte koop?
Groete
Ingrid
Hannon | Hannon Beauty Products
Soek veskaffer in Pietermaritzburg – help asseblief – will graag Superlash Mascara bekom
Hannon | Hannon Beauty Products
Kan jul vir my n telefoon nommer verskaf van iemand wat
die produkte verkoop in die Roodepoort/Wilgeheuwel area asseblief.
Hannon | Hannon Beauty Products
Ek wil graag meer uitvind van die drie-in-een onderlaag waarvan daar op Glam Guru van 31 Okt, gemeld is. Ek weet nie van ‘n verspreider in hierdie omgewing nie. Ek is 66 jaar oud met ‘n ligte vel, maar het vlekke op my wange wat ek graag wil verbloem. U hulp sal waardeer word!
Hannon | Hannon Beauty Products
Ek benodig iets om my hare te beskerm voor die gebruik van ‘n flat iron. Enige raad asb?
Hannon | Hannon Beauty Products
i own a hair salon and would be interested in stocking your products could you please send me a rep so that i may look into it. thank you
tel no. 0125473145 or 0728387221
Hannon | Hannon Beauty Products
Ek sal graag wil weet waar die klere waarmee die dames opgetooi word verkry kan word. Ek stel daarin ook belang. Veral die kort swart truitjie wat voor toeknoop wat die een dame in die vorige hoofstuk gedra het. Laat weet tog asseblief.
Geniet jou programme geweldig.
Hannon | Hannon Beauty Products
Waar in Nelspruit kan ek 3-in-1 onderlaag bekom?
Hannon | Hannon Beauty Products
Soek julle Agente in Kaapstad? Ek stel belang.
Hannon | Hannon Beauty Products
Ek will net weet watter tipe haarstyl sal ‘n ronde gesig pas. ek will graag my hare sny maar sien nerens geskikte prentjies wat ek na kan kyk en besluit nie want almal is rietskraal en dan het hulle kamstig ronde gesigte, duidelik geen dubbel ken ook nie
Hannon | Hannon Beauty Products
Hi my ma is 63 jaar oud en wil graag julle 2 – 1 onderlaag gebruik, kan julle ons asb laat weet waar ons dit in die hande kan kry. Ons bly in Vereeniging. Baie dankie Retha
Hannon | Hannon Beauty Products
Waar kry ek hierdie produkte in PE, groetnis
Hannon | Hannon Beauty Products
Waar kry ek hierdie produkte in PE, baie groete
Hannon | Hannon Beauty Products
Waar kan ek die produkte van Hannon in Windhoek Namibia koop asb.
Hannon | Hannon Beauty Products
Ek is met vakansie in PE. Wil graag hoor waar ek produkte kan kry?
Hannon | Hannon Beauty Products
Graag verneem ek of haar produkte direk by jul aangekoop kan word en indien moontlik ‘n pryslys van al die produkte. Ons klompie wat saamwerk, wil graag bestellings plaas. Stel nie belang om by ‘n haarsalon die produkte aan te koop nie, maar direk van die verskaffer.
Baie dankie.
Hannon | Hannon Beauty Products
Hi,
Ek wil gk wil graag hoe weet hoe ek kan inskryf om dalk deel te wees van Hannon se “oormaak” sessies. Ek is ‘n groot van Glam Guru en mis nie een episode nie. Ek wil baie graag inskryf om te kyk of ek die geluksgodin aan my kant het om ook met Hannon se “toorstaffie” aangeraak te word….
By voorbaat baie dankie vir die goeie idees wat hy elke week gee, en dankie ook as julle se antwoord op ‘n lelike eendjie se versoek….
Groete.
Hannon | Hannon Beauty Products
Hallo
Ek is woonagtig in Heidelberg, Gauteng. Ek wil graag van Hannon se produkte hier in die Oosrand versprei kan julle vir my meer inligting stuur hoe ek te werk moet gaan.
Groete
Hannon Bothma | Hannon Beauty Products
waar in Bloemfontein kan ek Hannon se produkte koop?
Baie dankie
Hannon | Hannon Beauty Products
More! Ek bly in Coligny en wil graag n verskaffer word van jul grimering en haarprodukte wil ook meer weet van jul skoonheidsprodukte. Ek het n skoonheidsalon op Coligny en Sannieshof. 0763726635
Hannon | Hannon Beauty Products
Middag,ek hoop julle kan ons help. Ons sit in n baie klein dorpie met die naam Komatipoort. Ons hou nou n insameling vir die skool en wil graag n ma en dogter dag hou. Wat van n road show na ons toe??? Bel my gerus op 0825667048. Ek hou baie van julle show Hannon. Jy sal jou dood skrik as jy my moet sien. Ek is maar net n huisvrou met 2 groot seuns. Lekke dag verder. Petro
Hannon | Hannon Beauty Products
Ek probeer nou al vir 2 weke om n bestelling on-line te plaas maar sodra ek wil uit check is daar n konneksie probleem op julle site. Dit gebeur met my rekenaar by die huis en werk so ek dink die fout le by die website dalk? Het desperaat haarsproei nodig – waar kan ek dit te koop kry in die oos-rand area? Het nog altyd on-line bestel.
Hannon | Hannon Beauty Products
Waar kan ek julle produkte in Brits te koop kry?
Hannon | Hannon Beauty Products
Kan u asb vir my ‘n Salon wat Hannonprodukte verkoop naaste aan Brooklyn Mall (Pretoria)gee ? Baie dankie
Vragies
1. Geen lipstiffie bly langer as 2 minute aan my lippe nie?
2. Het baie fyn hare, wil graag iets gebruik vir baie “body”
Baie dankie, ek geniet die program. Hannon “well done”
Groete
Bets
Hannon | Hannon Beauty Products
Hi I am opening up a new salon and wish to use your products so if you can send or phone or email me …ill appreciate it.
Thank you
Hannon | Hannon Beauty Products
Could somebody please contact me in connection with an order I would like to place. My contact details are (012) 427-4798 or 082 564 138.
With thanks
Taryna Lewis
Hannon | Hannon Beauty Products
Hi Hannon, kan jy my asb se waar ek van jou produkte kan bekom. Ek bly in Mpumalanga, Witrivier. Is daar nie dalk n katalogus beskikbaar nie of n agent naby met wie ek in verbinding kan tree nie. Ek geniet jul program terdee en leer vreeslik baie. Jou produkte klink te goed om waar te wees en elke episode wat ek kyk is daar nog n nuwe produk waarin ek my hande wil op le so GROOT asb. laat my weet. Jou tower produkte moet ek nou in die hande kry.
Groete
Ilza
Hannon | Hannon Beauty Products
Waar kan ek Hannon Beauty Products koop in
Noordwes Provinsie (Potchefstroom). Het u miskien n katalogus of dalk n agent met wie ek in verbinding kan tree ?
Groete
Rita
Ek wil graag Hannon gremering en haarprodukte verkoop in Graaff-Reinet,ek is n huisvrou, wat is vereistes wat gevolg moet word om agent te raak ? Ek hoop om spoedig van jul te hoor.
Hi,
My naam is Alta Smit en ek woon in Sinoville, Pretoria. Ek is op soek na die naaste salon om van julle haar- en spesifiek gesigsprodukte (grimering) – te koop. Help asb?!? Ek geniet jou programme geweldig!
Ek wil graag Adele se haarsalon besoek . Ek bly in Pretoria en verstaan sy is in Menlopark. Kan jy asb vir my haar telefoon nr of Salon se naam aanstuur.
Baie dankie ek is mal oor jou program en sal graag ook wil deelneem. Ek is 60 jaar oud kan jy vir my besonderhede laat kry.
Lekker dag
Adri
ons is opsoek na julle produkte in Centurion.
kan jy asseblief vir my ‘n lys stuur van agente.
ook van agente in Kathu as daar is.
baie dankie!
Kan die produkte direk vanaf jou gekoop word, of moet ek deur ‘n agent koop.
Dankie
Waar in Port Elizabeth kan ek Hannon se grimeer en haarprodukte te koop kry?
HI hANNON EK KYK GRAAG JOU PROGRAM. EK WIL GRAAG WEET WAAR EK JOU HAAR PRODUKTE KAN KOOP IN GEORGE (SUID KAAP) PORT ELIZABETH EN KAAPSTAD
BAIE DANKIE
Ek is baie beindruk met die Hannon produte.Waar kan
ek dit kry in Kaapstad/Minerton.
Baie dankie!
Ek begin n nuwe Haarsalon in Alberton, ek wil graag net Hannon Produkte in my salon gebruik, en ook n agent vir Hannon wees. As jul asseblief vir my al die inligting kan email. Dankie.Laurette
EK WIL GRAAG WEET WATTER PRODUK EK KAN GEBRUIK AS EK ELKE DAG MY HARE MET ‘N STRYKYSTER REGUIT MAAK.
EK HET ‘N PRODUK GEBRUIK EN NOU IS DIT VAN DIE MARK AF SO EK WIL GRAAG WEET OF JULLE ‘N PRODUK HET WAT EK KAN GEBRUIK.
Soek ‘n agent in Pta-Oos wat julle produkte aanhou. Weet Adele & Madelyn hou dit aan, maar hul voorraad is omtrent altyd laag en Madleyn het nou weggetrek Pta-Noord se kant toe. Ek kan nou nie meer langer wag nie.
waar kan ek die produkte koop as ek in PE woonagtig is.
waar kan ons van juo produkte koop.
Ek bly in Leeudoringstad
Gee meer inligting asseblief
Dankie Ina
Where can your styling products be purchased in P.E.
Good day
Please can you tel me at which outlets in Pretoria can I get your Products?
hello my naam is wendy ek wil graag van jul hannan produkte koop grimering ,kan ek Hannon produkte bekom in Roodepoort area asb!!!!!!!
Waar in Durban Noord…Umhlanga kan ek ‘n verspreider van jou produkte vind
HI, WIL NET GRAAG WEET WAAR EK HANNON PRODUKTE IN RUSTENBURG KAN KRY?
Waar in Potchefstroom word jou produkte voorsien.
Hallo julle . Ek het my hare ge highlights en nou is dit geel hoe kan ek dit blond kry. help my asb
Hallo Hannon / personeel
Ek is ‘n verkoopsverteenwoordiger vir ‘n groot FMCG maatskappy in die Wes Kaap – stel belang om Hannon se produkte op ‘n permanente basis te bemark en versprei as ‘n rep – enige poste beskikbaar?
Ek wil graag begin doen wat ek geniet, het baie goeie menseverhoudinge en baie spontane persoonlikheid.
Waar in Tableview – Kaapstad kan ek ‘n agent vir Hannon produkte vind.
Asseblief – waar kan die klere gekoop word wat so pragtig die dames op GlamGuru geklee word en hulle nog mooier laat lyk? Pretoria?
En Hannon is die mooiste man en ‘n baie professionele aanbieder
Wil graag weet wie die verspreider in Kempton Park is
Baie dankie
Marthie Scheepers
Hello Hannon! Ek is n groooot aanhanger van jou program. Ek sal ook graag van jou produkte wil koop. Ek bly in Boksburg area. Ek wil ook weet-in Maart is daar mos altyd iets oor kanker waar die mense hul hare laat skeer of kort sny of kleur. Ek sal graaaaag een van jou gaste wil wees die eerste Vrydag in Maart waar julle my hare korter kan sny en stuur vir iemand wat dit kan gebruik vir kanker pasiente. Ek het my pa aan longkanker verloor, en sal graag iets vir die kanker eenheid wil doen . Dan kan jy my ook sommer n make over gee. Ek is al baie name genoem-onder andere blondie en barbie, maar deesdae omtrent net tannie. HELP! Ek voel nog nie soos n tannie nie! Ek is 43 jaar oud-nee!jonk! haha! Sal baie bly wees om van jou te hoor. Byvoorbaat BAIE DANKIE! Groetnis-Marelize
Hallo daar
Ek wil net hoor of ek n privaat agent kan word van jou produkte. Ek woon in Port Elizabeth en weet nie van iemand wat jou produkte verkoop nie. Ek gebruik tans van jou produkte en dit is fantasties en sukkel glad nie meer met ‘n vel uitslag soos voorheen nie. Daar moet dames wees met dieselfde probleem en ek wil hulle graag help.
Ek benodig asb die besonderhede van ‘n verskaffer in Polokwane.
Middag
Ek wil graag weet waar ek van die produkte kan aankoop. Ek bly in Vredendal en ons in ongeveer 300km vanaf Kaapstad.
Waar kan ek hannon produkte te koop kry, ek is woonagtig in Vredenburg Wes Kaap
Kan julle vir my se of julle gel oog potlode in swart het en die prys asb ek verkies die gel omlyner Dankie
Ek soek Hannon se concealer cream en wenkbroue potlood, waar kan ek dit koop. Ek het dit vroeer op ‘n webbladsy gekry, maar kan dit nie nou vind nie. Dankie
Stel belang om ‘n agent vir Hannon produkte te wees. Wat is die vereistes? Laat my weet asb.
Hoe gaan ek te werk om agent van Hannon te word – sal graag produkte wil verkoop vir ekstra inkomste.
Wil graag Hannon agent word – stuur asb meer inligting hieroor.
Baie dankie
Kan jy my laat weet waar in bloemfontein kan ek julle grimeerreeks koop
I was very impressed with your show on tv. I would like to purchase hair products in port elizabeth.Currently have thin hair.Can you send info to this address.50COURCELLES ROAD LORRAINE P.E 6070.
Have you any salons in Cape Town (Blouberg Area) that distributes the make up products. The store in Canal Walk is really not an example for Hannon products. Many Thanks
Ek wil graag weet of Hannon ook profesionele grimeer tassies verkoop en wat die prys daarvoor sal wees en hoe kan ek een in die hande kry
Groete
Hi Hannon,
Betsy hier voorheen by Afri-Chic in Rustenburg agter jou gekyk:)
Het n salon in Kleinmond oopgem
maak, laat weet asseblief wie ek kan kontak. Het n rep nodig vir produkte. Dringend. Het al gister oopgemaak vir besigheid, het verskeie produkte gekoop by Haircare in Kaapstad, maar sal graag die salon n edge wil gee. Gedink die Hannon ding kan dit maak werk.
Dalk kan ek jou nooi om te help om my op my voete te kry.
Groete.
I am also looking for a place/agent in Bloemfontein where I can be able to get all your beauty products. Thank you.
Felicity Ferns
Can you please tell me where I can get Hannon Hair Products in the Umhlanga / Durban North area in Natal.
Waar kan ek Hannonprodukte bekom in EDENVALE asb?? Baie dankie
Ek stel belang om die drie in een onderlaag te koop, maar het iemand nodig om my te help om die regte kleur vir my vel te kies. Is daar dalk ‘n Konsultant in Pietermaritzburg wat kan help?
Wil graag n agent wees in my salon vir jou produkte gebruik en verkoop wat is di vereistes
Dankie
C Heydenrych
0837977750
Hi ek is opsoek na haarmiddels vir groei ek het min hare voor . Kan u asb watter plek moet besoek on die overberg
Groete
adolf Napier
HALO HANNON `ek is n 15 jarige meisie wat dringend n makeover soek ek is n morning viever van expresso.ek sal dit waardeur as jy my n makeover wil gee
WAAR in Bloemfontein kan ek Hannon se produkte koop
Groete
Claudie
HI
My naam is Liezel. Ek wil graag vir my ma wat 60jr geword het, jou By day parfuum koop. Kan jy my sê hoeveel dit kos?
Hi
Ek trou die 17 Sept 2011. Ek bly in Middelburg Mpumalanga, dis die mooiste dag vir n vrou kan ek nie
asb. my dag van make over (hare en grimering) kry nie, dis al wat ek kort.
Dankie
Myrtle
Hi Hannon, ek hoop dat jy my sal kan laat weet waar ek van jou produkte kan bekom. Ek woon in Amalia. Ek het baie dun hare met n natuurlike krul en kry nie die resultate wat my ook mooi kan lbt lyk nie, my vel is baie gesond maar ek lyk somtyds soos n uitgewaste waslap n baie bleek. Hoop jy kan my help. Dankie Esme
Hi Esme, thank you for your comment. To receive advice from Hannon, you need to contact them directly and they will be able to direct you on the right path, and offer you advice on which of their products would be best suited for you. You can contact them on +27 11 262 6161 or on info@hannon.co.za
Other beauty specialist products that you can consider using can be found Here.
Ek het dringend nodig om met myself iets te doen (MAKEOVER) voel af nadat my man my gelos het met kinders baie depresief en het selfmoord neigings voel soos niks en dalk as ek die make over kan kry kans sien om op te staan wereld in die oe te kyk en weer te werk en voort te gaan .Dankie Vicky my nommer is 0766165985 en email is vickydp4@gmail.com
Hi ek wil graag weet waar ek hannon produkte kan koop ek by in parow in die kaap.Dankie my no is 0786655714 of email my by alomawickham@gmail.com
Hi Hannon ek wil weet of ek julle produkte kan verkoop… Ek is n ma van 24 jaar… Ek bly tans by die huis en ek wil graag julle goed verkoop… Ek bly net buite secunda op n plaas…. Wil graag inkomste verdien.. Baie mense koop jou produkte en dit is regtig goeie produkte….
Is dit moontlik dat u vir my ‘n volledige Hannon produktegids kan pos of net vir my die e-pos adres kan gee waar ek al die grimeer en haarprodukte kan besigtig asook die pryse?
Duisend dankies en ek sien uit na u terugvoering.
Marlene
Mev M van BIljon
Posbus 102871
Meerensee
3901
hi soek pryslyste van jou produkte asseblief en waar my naaste afsetgebied is.. Ons bly in krakeel (klein plaasdorpie) naby jeffreysbaai .. baie dankie
Hi Hannon. Ons het n privaat skooltjie in Elliot in die Oos Kaap begin, en wil graag hoor of jy ons sal kan kom help vir n fondsinsameling in Elliot. Baie dankie. Wag om van jou te hoor!
Waar kan ek jul haar produkte koop. Ek woon baie baby aan Velddrif en Vredenburg op die weskus
Hannon, ek is 36 jaar oud, wil graag he jy moet ‘n salon voorstel in Centurion, asook n persoon se naam, waarna ek kan gaan vir ‘n “Hair Makeover”. Ek is n drama queen so soek iets funky en ooglopend. Maar was nog elke keer teleurgestel as ek uit ‘n salon stap. Ek het lang dun hare, en het ‘n RONDE gesig. Asb help, ek soek drasties ‘n verandering. Op die oomblik loop ek met my hare in ‘n bolla elke dag wat ek versier met ‘n ystervarkpen of 2 (lag net!!!)
Groete,
Waar in Bloemfontein kan ek Hannon prudukte koop
Haarprodukte en Grimering
Sal graag n agent wil word om sy produkte te verkoop in pretoria asb en danki
Goeiedag, ek het in Sasolburg by ‘n salon vir my die Hannon two tone no 6 onderlaag gekoop. Ek kan die onderlaag nie gebruik nie dit is so hard ek moet die poeier met ‘n stokkie losmaak om poeier op my sponsie te kan kry om aan my vel te sit. sit is al wat ek kan gebruik. Ek voel baie ongelukkig oor die onderlaag want ek betaal duur daarvoor en alhoewel dit ‘n baie goeie produk is wil ek graag weet hoe u my van hulp kan wees asb. My sel no 0827488954 hoor graag van u. Lekker daggie